Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Israelse kurper

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Israelse kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. aureus
Binomiale naam
Oreochromis aureus
(Steindachner, 1864)[1]
Sinonieme
  • Chromis aureus (Steindachner, 1864)
  • Chromis niloticus (non Linnaeus, 1758)
  • Oreochromis auraeus (Steindachner, 1864)
  • Oreochromis aurea (Steindachner, 1864)
  • Sarotherodon aureus (Steindachner, 1864)
  • Tilapia affinis (non Duméril, 1858)
  • Tilapia aurea (Steindachner, 1864)
  • Tilapia aurea exul (Steinitz, 1951)
  • Tilapia heudeloti(non Duméril, 1858)
  • Tilapia heudelotii (non Duméril, 1858)

Die Israelse kurper (Oreochromis aureus) is 'n varswatervis wat by die Kaapse Vlakte, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom. Die vis kom natuurlik voor in Israel, die suidelike gedeelte van die Nylrivier, die Tjadmeer en in die Niger- en Sénégalrivier. In Engels staan die vis bekend as die Israeli tilapia. Hierdie vis is reeds gedurende 1910 in Suid-Afrika vrygelaat.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die mannetjies het gedurende die broeityd 'n helder blou kop met 'n blouswart ken en keel. Die stertvin is pienkerig. Die vis word tot 30 cm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord daarvan is 1,85 kg.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Israelse_kurper
6 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF