From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
Kamardan Камардан | |
|---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
| Koördinate: 46°16′30″N 48°33′25″O / 46.27500°N 48.55694°O | |
| Land | |
| Deelgebied | Astrachan-oblast |
| Rajon | Wolodarski |
| Bevolking | |
| • Totaal | 649 |
| Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
| Poskode | 416196 |
Kamardan (Russies: Камардан) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Altinzjar Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Kamardanrivier.
Volgens Sensus 2010 was daar 654 inwoners op Kamardan. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
| Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
|---|---|---|
| Kasakke | 593 | 90,7% |
| Russe | 36 | 5,5% |
| Tartare | 7 | 1,1% |
| Belarusse | 5 | 0,8% |
| Koreane | 4 | 0,6% |
| Tadjiks | 4 | 0,6% |
| Onbekend | 5 | 0,8% |
| Totaal | 654 | 100% |