Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

1471

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

1471
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►

◄ ◄ | ◄ | 1466 | 1467 | 1468 | 1469 | 1470 | ◄ 1471 ► | 1472 | 1473 | 1474 | 1475 | 1476 | ► | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1471
Kalenders  
Hendrik VI van Engeland
Gregoriaanse kalender 1471
Ab urbe condita 2224
Armeense kalender 920

ԹՎ

Chinese kalender 4167 – 4168

丁寅 – 戊卯

Ethiopiese kalender 1463 –1464
Hebreeuse kalender 5231 – 5232
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1526 – 1527
- Shaka Samvat 1393 – 1394
Irannese kalender 849 –850
Islamitiese kalender 876 –876


Die jaar 1471 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • George Ripley, 'n alchemis, skryf sy primêre werk in Engels: "The Compound of Alchemy or the Twelve Gates" of "Die samestelling van alchemie of die twaalf hekke".
  • 9 Augustus – Pous Sixtus IV volg Pous Paulus II op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
  • 25 Augustus – Pous Sixtus IV word gekroon deur kardinaal Rodrigo Borja y Borja.
  • 16 Oktober – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Carpentras.
  • 30 Oktober – Rodrigo Borgia (later Pous Alexander VI) word priester en kardinaal-biskop.
  • 16 Desember – Pous Sixtus IV stel twee van sy familielede, Pietro Riario biskop van Treviso en Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) aan as kardinaal.

Geboortes

[wysig | wysig bron]
  • 21 Mei – Albrecht Dürer, Duitse Waterverfskilderkunstenaar († 1528).
  • 7 Oktober – Frederik I van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë († 1533).

Sterftes

[wysig | wysig bron]
  • 21 Mei – Koning Henry VI van Engeland (* 1421).
  • 26 Julie – Pous Paulus II, die 211de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1417).
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/1471
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF