Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

1503

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

1503
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►

◄ ◄ | ◄ | 1498 | 1499 | 1500 | 1501 | 1502 | ◄ 1503 ► | 1504 | 1505 | 1506 | 1507 | 1508 | ► | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1503
Kalenders  
Piero di Lorenzo de' Medici
Gregoriaanse kalender 1503
Ab urbe condita 2256
Armeense kalender 952

ԹՎ

Chinese kalender 4199 – 4200

己戌 – 庚亥

Ethiopiese kalender 1495 –1496
Hebreeuse kalender 5263 – 5264
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1558 – 1559
- Shaka Samvat 1425 – 1426
Irannese kalender 881 –882
Islamitiese kalender 909 –909


Die jaar 1503 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 3de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • 31 Mei – Pous Alexander VI stel nog nege kardinale aan waaronder sy familielid Francisco Lloris y de Borja.
  • 22 September – Pous Pius III volg Pous Alexander VI op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
  • 8 Oktober – Pous Pius III word gekroon deur kardinaal Raffaello Sansoni Riario.
  • 1 November – Pous Julius II volg Pous Pius III op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
  • 26 November – Pous Julius II word gekroon deur kardinaal Giovanni Colonna.
  • 29 November – Pous Julius II stel vier nuwe kardinale aan waaronder twee familielede.
  • Verdrag van Arona. Koning Lodewyk van Frankryk erken die Switserse Bondgenootskap se verowering van Bellenz/Bellinzona en die Blenio-vallei.
  • Antonio da Saldanha verlaat Lissabon op pad na die Ooste.

Geboortes

[wysig | wysig bron]
  • 12 Augustus – Christiaan III van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë († 1559).
  • 14 Desember – Nostradamus, astroloog en wiskundige († 1566).

Sterftes

[wysig | wysig bron]
  • 11 Februarie – Elizabeth van York, die vrou van Hendrik VII van Engeland (* 1466)
  • 18 Augustus – Pous Alexander VI, die 214de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1431)
  • 18 Oktober – Pous Pius III, die 215de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1439)
  • 28 Desember – Piero di Lorenzo de' Medici, heerser van Florence vanaf 1492 tot sy ballingskap in 1494 (* 1472).
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/1503
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF