Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

1626

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

1626
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►

◄ ◄ | ◄ | 1621 | 1622 | 1623 | 1624 | 1625 | ◄ 1626 ► | 1627 | 1628 | 1629 | 1630 | 1631 | ► | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1626
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1626
Ab urbe condita 2379
Armeense kalender 1075

ԹՎ

Chinese kalender 4322 – 4323

壬丑 – 癸寅

Ethiopiese kalender 1618 –1619
Hebreeuse kalender 5386 – 5387
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1681 – 1682
- Shaka Samvat 1548 – 1549
Irannese kalender 1004 –1005
Islamitiese kalender 1035 –1035


Die jaar 1626 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • 19 Januarie – Pous Urbanus VIII stel vyftien nuwe kardinale aan, waaronder Berlinghiero Gessi, biskop van Rimini.
  • 19 Januarie – Giovanni Battista Pamphilj (later Pous Innocentius X) word titulêr patriarg van Antiogië.
  • 30 Mei – Giovanni Battista Pamphilj (later Pous Innocentius X) word pouslike nuntius in Spanje.
  • 30 Augustus – Pous Urbanus VIII stel agt nuwe kardinale aan, waaronder Giambattista Pamphili (later Pous Innocentius X).

Geboortes

[wysig | wysig bron]
  • Onbekend – Jan Steen, Nederlandse skilder uit die Goue Eeu († 1679)
  • 3 Julie – Abadin Tadia Tjoessoep, Indonesiese Moslem van adellike afkoms wat Islam in die Kaap gevestig het († 1699).

Sterftes

[wysig | wysig bron]
  • 19 Januarie – Ruqaiya Sultan Begum, keiserin van die Mogolryk (* 1542)
  • 9 April – Francis Bacon, Britse staatsman, filosoof, wetenskaplike en skrywer (* 1561)
  • 30 Oktober – Willebrord Snellius, Nederlandse wiskundige en sterrekundige (* 1580)
  • 29 November – Ernst von Mansfeld, Rooms Katolieke huursoldaat wat vir die Protestantse saak geveg het (* 1580)
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/1626
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF