Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

1649

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

1649
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►

◄ ◄ | ◄ | 1644 | 1645 | 1646 | 1647 | 1648 | ◄ 1649 ► | 1650 | 1651 | 1652 | 1653 | 1654 | ► | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1649
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1649
Ab urbe condita 2402
Armeense kalender 1098

ԹՎ

Chinese kalender 4345 – 4346

乙子 – 丙丑

Ethiopiese kalender 1641 –1642
Hebreeuse kalender 5409 – 5410
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1704 – 1705
- Shaka Samvat 1571 – 1572
Irannese kalender 1027 –1028
Islamitiese kalender 1059 –1059


Die jaar 1649 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 49ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • 30 Januarie – Die Engelse Burgeroorlog lei tot die onthoofding van koning Karel I van Engeland vir hoogverraad voor die Banqueting House in Londen.
  • 1 Februarie – Pous Innocentius X verklaar Sint Nicholas van Flüe salig.
  • 30 Julie – 'n Aardbewing verwoes die Japanse stede Tokio en Nikko.
  • 2 September – Pous Innocentius X se troepe vernietig die stad Castro.

Geboortes

[wysig | wysig bron]
  • 2 Februarie – Pietro Francesco Orsini (later Pous Benedictus XIII), die 245ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1730).
  • 16 April – Jan Luyken, Nederlandse digter, illustreerder en gravis († 1712).
  • 23 Julie – Gianfrancesco Albani (later Pous Clemens XI), die 243ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1721).
  • Onbekend – Thomas Tew, Engelse kaapvaarder wat ’n seerower geword het († 1695).

Sterftes

[wysig | wysig bron]
  • 30 Januarie – Karel I van Engeland (* 1600).
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/1649
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF