Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

1832

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

1832
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►

◄ ◄ | ◄ | 1827 | 1828 | 1829 | 1830 | 1831 | ◄ 1832 ► | 1833 | 1834 | 1835 | 1836 | 1837 | ► | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1832
Kalenders  
Galápagos
Gregoriaanse kalender 1832
Ab urbe condita 2585
Armeense kalender 1281

ԹՎ

Chinese kalender 4528 – 4529

戊卯 – 己辰

Ethiopiese kalender 1824 –1825
Hebreeuse kalender 5592 – 5593
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1887 – 1888
- Shaka Samvat 1754 – 1755
Irannese kalender 1210 –1211
Islamitiese kalender 1248 –1248


Die jaar 1832 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • 12 Februarie – Ecuador annekseer die Galápagos-eilande.
  • 2 Julie – Pous Gregorius XVI stel Giuseppe Maria Velzi, O.P., meester van die Apostoliese Paleis en Mario Mattei, tesourier-generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale.
  • 17 Desember – Giovanni Maria Mastai-Ferretti (later Pous Pius IX) word aartsbiskop-biskop van Imola.

Geboortes

[wysig | wysig bron]
  • 23 Januarie – Édouard Manet, Franse impressionistiese skilder († 1883).
  • 18 Februarie – Octave Chanute, Frans-Amerikaanse siviele ingenieur en lugvaartpionier († 1910).
  • 15 April – Wilhelm Busch, Duitse digter († 1908).
  • 19 April – José Echegaray, Spaanse dramaturg en politikus en Nobelprys-wenner († 1916).
  • 6 Julie – Maksimiliaan I van Meksiko († 1867).
  • 29 September – Joachim Oppenheim, rabbi van Toruń. († 1891).
  • 30 September – Lord Frederick Sleigh Roberts, Britse maarskalk († 1914).
  • 4 November – Johannes Kotzé, predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Kaapstad († 1902).
  • 15 Desember – Alexandre Gustave Eiffel, Franse ingenieur († 1923).

Sterftes

[wysig | wysig bron]
  • 4 Maart – Jean-François Champollion, Franse taalkundige en grondlegger van die Egiptologie (* 1790).
  • 22 Maart – Johann Wolfgang von Goethe, 'n Duitse skrywer, digter, dramaturg, skilder, regsgeleerde en filosoof (* 1749).
  • 22 Julie – Napoleon II, die seun van Napoleon Bonaparte en tweede Keiser van Frankryk. (* 1811).
  • 21 September – Sir Walter Scott, 'n Skotse digter en skrywer (* 1771).
  • 14 November – Rasmus Rask, Deense taalkundige en filoloog. (* 1787)

Gepubliseer

[wysig | wysig bron]

Teologie

[wysig | wysig bron]
  • 27 Mei – Summo Iugiter Studio, oor gemengde huwelike, deur Pous Gregorius XVI.
  • 9 Junie – Cum Primum, oor burgerlike gehoorsaamheid, deur Pous Gregorius XVI.
  • 15 Augustus – Mirari Vos, teen liberalisme, deur Pous Gregorius XVI.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • 1832 in Suid-Afrika
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/1832
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF