From Wikipedia_af - Reading time: 1 min
| Alex Wehrley
|
| Geboortenaam
|
Alexandra Wehrley
|
| Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
| Beroep(e)
|
Aktrise, skryfster, en vervaardiger
|
| Aktiewe jare
|
2009–nou
|
| Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Alex Wehrley (gebore 29 Julie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rudderless (2014) en in die televisiereeks Eye Opener TV (2011).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 2011: Eye Opener TV
- 2016: News Dive
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Normdata  | |
|---|
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Alex Wehrley
Status: article is cached