Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Asiel

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Belgiese vlugtelinge in Nederland tydens die Eerste Wereldoorlog (1914)

Asiel, asielreg of politieke asiel, van die Grieks ἄσυλον,[1] is die antieke juridiese idee dat 'n persoon wat vir politieke opinies of religieuse oortuigings in sy of haar eie land vervolg word, deur 'n ander soewereine gesag, 'n andermanse land, of kerklikse toevlugsoord (soos in die middeleeuse tye) beskerm kan word. Hierdie reg is gewortel in 'n eeue-oue Westerse tradisie, wat reeds deur die Grieke erken is, alhoewel die Egiptenare en die Hebreërs 'n soortgelyke konsep gehad het.

Verwysings[wysig | wysig bron]

This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Asiel
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF