Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Barberton-grasaalwyn

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Barberton-grasaalwyn
Bewaringstatus

OngeĆ«valueer  (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Plantae
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Magnoliophyta
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Asparagales
Familie:
Asphodelaceae
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Aloe
Spesie:
A. rouxii
Binomiale naam
Aloe rouxii
van Jaarsv., 2016

Die Barberton-grasaalwyn (Aloe rouxii) is 'n aalwyn wat endemies en seldsaam is en kan net naby Barberton, Mpumalanga in die Lows Creek omgewing gevind word. Die spesie is eers onlangs ontdek en geklassifiseer. Die plant is klein en word net 120 mm hoog. Dit is meerstammig, 8 tot 22, en is 200 m in deursnee. Die plant dra geel blomme in die winter en is moeilik om te sien wanneer dit nie blom nie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Lys van aalwynspesies

Bronne

[wysig | wysig bron]
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Barberton-grasaalwyn
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF