From Wikipedia_af - Reading time: 2 min
Bel en die draak is 'n Ou Testamentiese apokriewe boek. Dit is die derde en vorm saam met twee ander Apokriewe boeke Susanna en Asarja se gebed en Die Lied van die drie jong manne die drie toevoegings tot die boek van Daniël. Dit vertel die verhaal van koning Kores wat agterkom dat Daniël, sy vertroueling, nie die god Bel aanbid nie. Daniël bewys aan die koning dat Bel nie regtig lewe nie en die priesters van bel word dan deur die koning doodgemaak. In die tweede gedeelte word Daniël uitgedaag om 'n groot draak wat die Babiloniërs aanbid dood te maak, wat hy wel doen. In die laaste gedeelte probeer die Babiloniërs om van Daniël ontslae te raak deur die koning te forseer om hom in die leeukuil te gooi. Weereens help die Here vir Daniël.
Niemand weet wanneer, waar en deur wie die boek geskryf is nie. Daar word geskat dat die boek tussen 150 tot 100 v.C. in Palestina 'n goeie raaiskoot is. Daar is twee weergawes van die verhaal, een wat in die Septuagint is en die ander is die weergawe van Theodosius.
Bron[wysig | wysig bron]
- APOKRIEWE Ou en Nuwe Testament. Verlore boeke uit die Bybelse tyd. Jan van der Watt, Francois Tolmie. 2005. ISBN 1-77000-192-1
Bybelboeke |
|---|
| Hoofklassifikasie | Ou Testament (Protokanon) |
Genesis • Eksodus • Levitikus • Numeri • Deuteronomium • Josua • Rigters • Rut • 1-2 Samuel • 1-2 Konings • 1-2 Kronieke • Esra • Nehemia • Ester • Job • Psalms • Spreuke van Salomo • Prediker • Hooglied van Salomo • Jesaja • Jeremia • Klaagliedere van Jeremia • Esegiël • Daniël • Hosea • Joël • Amos • Obadja • Jona • Miga • Nahum • Habakuk • Sefanja • Haggai • Sagaria • Maleagi
|
|---|
Deuterokanon en Apokriewe boeke | | Rooms-Katoliek, Grieks en Slawies |
Boek van Tobit • Judit • Barug • Brief van Jeremia • Toevoegings tot die boek van Ester • Wysheid van Salomo • Wysheid van Ben Sirag • Susanna • Asarja se gebed en Die Lied van die drie jong manne • Bel en die draak • 1 Makkabeërs • 2 Makkabeërs
|
|---|
| Ortodoks |
1-2 Esdras • Gebed van Manassa • Psalm 151 • 3 Makkabeërs • 4 Makkabeërs •
|
|---|
| Ethiopies-Ortodoks |
Henog • Jubileë • 1-3 Meqabyne • Paralipomena van Barug
|
|---|
|
|---|
| Nuwe Testament |
Matteus • Markus • Lukas • Johannes • Handelinge • Romeine • 1 Korintiërs • 2 Korintiërs • Galasiërs • Efesiërs • Filippense • Kolossense • 1 Tessalonisense • 2 Tessalonisense • 1 Timoteus • 2 Timoteus • Titus • Filemon • Hebreërs • Jakobus • 1 Petrus • 2 Petrus • 1 Johannes • 2 Johannes • 3 Johannes • Judas • Openbaring
|
|---|
|
|---|
| Sekondêre klassifikasie |
Hoofstukke en verse van die Bybel • Pentateug • Boeke van wysheid • Hoofprofete • Sekondêre profete • Bybelse profesie • Evangelies • Sinopsis • Briewe van Paulus • Briewe van Johannes • Pastorale briewe • Algemene briewe • Apokaliptiese boeke
|
|---|
| Manuskripte |
Septuagint • Samaritaanse pentateug • Dooie See-rolle • Targum • Diatessaron • Kanon Muratori • Peshitta • Vetus Latina • Masoretiese teks
|
|---|
Normdata  | |
|---|
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Bel en die draak
Status: article is cached