From Wikipedia_af - Reading time: 1 min
| Brenda Dickson
|
|
| Geboortenaam
|
Brenda Irene Dickson
|
| Geboorte
|
3 Februarie 1949 (1949-02-03) (74 jaar oud)
|
| Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
| Kinders
|
2
|
| Beroep(e)
|
Aktrise en skryfster
|
| Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Brenda Dickson (gebore 3 Februarie 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Taxi Driver (1976) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Love, American Style (1969), en The Young and the Restless (1973).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1972: Deathmaster
- 1976: Taxi Driver
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1965: Days of Our Lives
- 1969: Love, American Style
- 1973: The Young and the Restless
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Normdata  | |
|---|
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Brenda Dickson
Status: article is cached