Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Caniformia

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Caniformia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Animalia
Filum:
Chordata
Klas:
Mammalia
Orde:
Carnivora
Suborde:
Caniformia

Kretzoi, 1943
Families
  • Ailuridae (rooi pandas)
  • Amphicyonidae (beer-honde, uitgesterf)
  • Canidae (honde en jakkalse)
  • Mephitidae
  • Mustelidae
  • Odobenidae (walrus)
  • Otariidae (robbe met ore)
  • Phocidae (oorlose robbe)
  • Procyonidae
  • Ursidae (bere)

Caniformia is 'n suborde van die orde van roofdiere (Carnivora). Dit bevat al die hondagtige soogdiere, wat die katagtige Feliformia uitsluit. Die diere het kloue wat nie kan terugtrek nie. Van die bekende lede sluit in: bere, robbe, ware honde, ens.

Die ander suborde van Carnivora is die katagtige Feliformia.

Klassifikasie

[wysig | wysig bron]
  • Suborde Caniformia ("hondagtig")
    • Familie Canidae: Jakkalse, wolwe en honde
    • Familie Ursidae: Bere
    • Familie Ailuridae: Rooi Pandas
    • Familie Mephitidae: Muishonde
    • Familie Mustelidae
    • Familie Procyonidae: Wasbere
    • Superfamilie Pinnipedia
      • Familie Odobenidae: Walrusse
      • Familie Otariidae: Robbe met ore
      • Familie Phocidae: Oorlose robbe

Kladogram

[wysig | wysig bron]
   Caniformia   

Amphicyonidae†



Canidae


   Arctoidea   
   Ursoidea   

Hemicyonidae†



Ursidae




Pinnipedia

Enaliarctidae†



   

Phocidae



   

Otariidae



Odobenidae





   Musteloidea   
   

Ailuridae



   

Mephitidae



   

Procyonidae



Mustelidae








Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Caniformia
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF