Die Draadvin-spieëlvis (Alectis ciliaris) is 'n vis wat voorkom in tropiese seë wêreldwyd en word ook aan die ooskus van Afrika gevind, vanaf Algoabaai noordwaarts. In Engels staan die vis bekend as die Threadfin mirrorfish.
Sien ook[wysig | wysig bron]
Alfabetiese lys van visse
Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
Lys van visfamilies
Bron[wysig | wysig bron]
Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7