Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Drepaneidae

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Drepaneidae
Gevlekte sekelvis, Drepane punctata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Eukaryota
Koninkryk:
Animalia
Filum:
Chordata
Subfilum:
Vertebrata

(Cuvier, 1812)
Infrafilum:
Gnathostomata
Superklas:
Osteichthyes

(Huxley, 1880)
Klas:
Actinopterygii
Subklas:
Neopterygii
Infraklas:
Teleostei
Superorde:
Acanthopterygii
Orde:
Perciformes
Familie:
Drepaneidae
Genus

Sien teks.

Die Konsertinavis en Sekelvisse (Drepaneidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is slegs een genus met drie spesies in hierdie familie. Een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig | wysig bron]

Die visse van die familie het 'n uitstaande kenmerk; dat hulle in die syaansig soos 'n rombus gevorm is, sodat hulle lywe hoër is as wat dit lank is. Hulle pektorale vinne is ook buitegewoon lank. Hulle word tussen 45 en 50 cm groot en word in vlak kuswaters, baaie, hawens en strandmere aangetref.

Genus[wysig | wysig bron]

Een soort van die enigste genus word aan die Suid-Afrikaanse kus gevind:

  • Drepane longimana
  • Drepane longimana – Konsertinavis

Die ander twee soorte word nie in Suid-Afrikaanse waters gevind nie:

  • Drepane africana – Afrikaanse sekelvis
  • Drepane punctata – Gevlekte sekelvis

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Alfabetiese lys van visse
  • Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
  • Lys van varswater visfamilies
  • Lys van visfamilies

Bron[wysig | wysig bron]

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Drepaneidae
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF