Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

E. J. Peaker

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

E. J. Peaker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edra Jean Peaker
Geboorte 22 Februarie 1944 (1944-02-22) (79 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1966–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

E. J. Peaker (gebore 22 Februarie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hello, Dolly! (1969) en Graduation Day (1981), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: Hello, Dolly!
  • 1981: Graduation Day
  • 1986: Fire in the Night

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1968: That's Life
  • 1969: You're Putting Me On
  • 1974: The Six Million Dollar Man

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: Three's a Crowd

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/E. J. Peaker
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF