From Wikipedia_af - Reading time: 1 min| Elliot Page | |
| Geboortenaam | Ellen Grace Philpotts-Page |
|---|---|
| Geboorte | 21 Februarie 1987 |
| Nasionaliteit | |
| Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 1997–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Elliot Page (gebore Ellen Grace Philpotts-Page; 21 Februarie 1987) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hard Candy (2005), Juno (2007), Inception (2010), en X-Men: Days of Future Past (2014). Hy kom in 2020 uit as 'n transgenderman.