Eusebius McKaiser (28 Maart 1978 – 30 Mei 2023) was 'n Suid-Afrikaanse politieke ontleder, joernalis en uitsaaier.[1][2] Hy het onder meer vir die Mail & Guardian, die Sunday Times, Foreign Policy, The Guardian, The New York Times en Business Day geskryf, waarvoor hy 'n weeklikse rubriek geskryf het.[3][4] Hy het prominensie verwerf as 'n Radio 702-geselsprogramaanbieder, en het ook drie boeke oor die Suid-Afrikaanse politiek en samelewing geskryf.
Bibliografie[wysig | wysig bron]
McKaiser, Eusebius (2012). A Bantu in My Bathroom!: Debating Race, Sexuality and Other Uncomfortable South African Topics. Bookstorm. ISBN 978-1-920434-66-3.
McKaiser, Eusebius (2014). Could I Vote DA?: A Voter's Dilemma. Bookstorm. ISBN 978-1-920434-56-4.
McKaiser, Eusebius (2016). Run Racist Run: Journeys into the Heart of Racism. Bookstorm. ISBN 978-1-928257-16-5.
Toekennings[wysig | wysig bron]
2010: Mail & Guardian's 200 Young South Africans lys[1]