Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

FAQ

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

'n FAQ (Engels vir Frequently Asked Questions) is 'n lys van algemene kwelvrae met antwoorde oor 'n bepaalde onderwerp.

Baie webwerwe gebruik FAQ-lyste om besoekers se gereelde vrae te beantwoord.

Nuusgroepe op die internet wat oor 'n spesifieke onderwerp handel gebruik dikwels 'n FAQ om beginnersvrae te antwoord, sodat die ander gebruikers nie herhaaldelik dieselfde vrae hoef te antwoord nie.

Voorbeeld

[wysig | wysig bron]

FAQ-lyste gebruik meestal die volgende struktuur:

V. Die motor begin nie.
A. Daar kan verskeie oorsake wees, kyk na die volgende...

Waar V: staan vir die vraag en die A: vir die antwoord (in Engels Q: vir question en A: vir answer).

This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/FAQ
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF