From Wikipedia_af - Reading time: 1 min
| Freylinia longiflora | |
|---|---|
Bewaringstatus
| |
Kritiek bedreig (IUCN 3.1) | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Lamiales |
| Familie: | Scrophulariaceae |
| Genus: | Freylinia |
| Spesie: | F. longiflora
|
| Binomiale naam | |
| Freylinia longiflora Benth., (1836)
| |
| Sinonieme | |
| |
Freylinia longiflora is 'n struik wat deel is van die Scrophulariaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Elgin-vallei voor. Die plant het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan vrugte en druiwe verbouing die afgelope 120 jaar. Daar is tans net drie subpopulasies oor. Die plant is deel van die fynbos.