From Wikipedia_af - Reading time: 2 min| Geirlaug | |
Persoonlike besonderhede
| |
|---|---|
| Gebore | 912 |
| Sterf | 14 Oktober 962 |
Geirlaug of Gerloc, gedoop in Rouen as Adela (of Adèle) in 912, was die dogter van Rollo van Normandië, graaf van Rouen, en sy vrou Poppa van Bayeux.[1] Sy was die suster van Willem I van Normandië.
In 935 is sy getroud met Willem III van Akwitanië, die toekomstige graaf van Poitiers en hertog van Akwitanië. Sy het geboorte geskenk aan twee kinders, voor haar afsterwe op 14 Oktober 962: