| Germany Kent
|
|
| Geboortenaam
|
Evelyn LaShawn Palmer
|
| Geboorte
|
29 Julie 1975 (1975-07-29) (49 jaar oud)
|
| Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
| Beroep(e)
|
Aktrise, assistentregisseuse, en vervaardiger
|
| Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Germany Kent (gebore 29 Julie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise, assistentregisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Real Housewives of Atlanta (2008), Kitchen Ambush (2013), en Graceland (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]
- 2008: The Real Housewives of Atlanta
- 2009: San Diego Living
- 2013: Kitchen Ambush
- 2013: Graceland
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Normdata  | |
|---|