Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Gevlekte stekelstert

From Wikipedia_af - Reading time: 2 min

Gevlekte stekelstert
Bewaringstatus

Veilig (IUCN 3.1)[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Eukaryota
Koninkryk:
Animalia
Filum:
Chordata
Klas:
Aves
Orde:
Apodiformes
Familie:
Apodidae
Genus:
Telacanthura
Spesie:
T. ussheri
Binomiale naam
Telacanthura ussheri
(Sharpe, 1870)

Die Gevlekte stekelstert (Telacanthura ussheri) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël oor boomveld en savanne. Hulle kom dikwels voor langs beboste riviere en gereeld naby kremetartbome. Die voël is 14 cm lank en 28 - 36 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Mottled Spinetail.

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
  • Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
  • Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron[wysig | wysig bron]

  • Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Telacanthura ussheri". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Gevlekte stekelstert
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF