From Wikipedia_af - Reading time: 1 min
| Gloria Winters
|
|
| Geboorte
|
(1931-11-28)28 November 1931
|
| Sterfte
|
14 Augustus 2010 (op 78)
|
| Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
| Beroep(e)
|
Aktrise en skryfster
|
| Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Gloria Winters (28 November 1931 – 14 Augustus 2010) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hot Rod (1950) en The Lawless (1950), en in die televisiereekse Sky King (1951) en The Range Rider (1951).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1950: Hot Rod
- 1950: The Lawless
- 1951: Stagecoach Driver
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1949: The Life of Riley
- 1951: Sky King
- 1951: The Range Rider
- 1952: My Hero
Video's[wysig | wysig bron]
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Normdata  | |
|---|
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Gloria Winters
Status: article is cached