Die Golf van Thailand (Thai: อ่าวไทย, Ao Thai, [ʔàːw tʰāj], luister(hulp·inligting); Khmer: ឈូងសមុទ្រថៃ, Boeung Tonle Siem; Maleis: Teluk Thailand; Viëtnamees: Vịnh Thái Lan), of vroeër die Golf van Siam (Thai: อ่าวสยาม; Ao Sayam) genoem,[1] is 'n golf van die Suid-Chinese See in Suidoos-Asië tussen Indo-China in die noorde en die Maleise Skiereiland in die suide.[2]
Ligging van die Golf van ThailandKaart van die Golf van Thailand
Die Golf van Thailand word in die noorde en weste deur Thailand begrens, in die noordooste deur Kambodja, in die ooste deur Viëtnam en in die suide deur Maleisië. In die suidooste die Suid-Chinese See geleë. Die golf het 'n oppervlakte van sowat 320 000 km², is tussen 500 en 560 km wyd en 450 km lang.[3] Net noord van die Baai van Bangkok in die noorde van die Golf van Thailand is Bangkok, Thailand se hoofstad en grootste stad, geleë. Suid van Bangkok mond die Chao Phraya in die Golf van Thailand uit.
Adriatiese See • Alboransee • Baffinbaai • Baleariese See • Botniese Golf • Egeïese See • Engelse Kanaal • Finse Golf • Golf van Biskaje • Golf van Guinee • Golf van Lion • Golf van Meksiko • Golf van Sint-Laurens • Groenlandsee • Hudsonbaai • Ierse See • Ioniese See • Kantabriese See • Karibiese See • Keltiese See • Labradorsee • Liguriese See • Middellandse See • Noordsee • Noorse See • Oossee • See van Azof • See van Marmara • Swartsee • Tirreense See • Waddesee
Indiese Oseaan
Andamanse See • Arabiese See • Floressee • Golf van Aden • Golf van Akaba • Golf van Bengale • Golf van Oman • Golf van Suez • Groot Australiese Baai • Javasee • Mosambiekkanaal • Persiese Golf • Rooisee • Timorsee
Stille Oseaan
Arafurasee • Bandasee • Balisee • Beringsee • Bismarcksee • Celebessee • Filippynse See • Geelsee • Golf van Alaska • Golf van Carpentaria • Golf van Kalifornië • Golf van Thailand • Golf van Tonkin • Halmaherasee • Koraalsee • Korosee • Molukkesee • Oos-Chinese See • Salomonssee • Savusee • See van Japan • See van Ochotsk • Seramsee • Suid-Chinese See • Sulusee • Tasmansee