Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Hibiskuskus

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Ligging van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal.

Die Hibiskuskus is die laer gedeelte van die suidkus van KwaZulu-Natal, suidwaarts vanaf die Umzimkulurivier. Dit is die gebied tussen Port Edward en Port Shepstone. Helaas het die meeste hibiskusse wat hier gegroei het, weens 'n siekte gevrek. Gevolglik het die naam Hibiskuskus ietwat in onbruik verval.

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Lys van streeksname in Suid-Afrika.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Hibiskuskus
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF