Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Hlotse

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Hlotse

Leribe
Hlotse is in Lesotho
Hlotse
Hlotse
Koördinate: 28°52′24″S 28°2′29″O / 28.87333°S 28.04139°O / -28.87333; 28.04139Koördinate: 28°52′24″S 28°2′29″O / 28.87333°S 28.04139°O / -28.87333; 28.04139
LandVlag van Lesotho Lesotho
DistrikLeribe
Stigting1876
Hoogte
0,03 m (,1,7 ft)
Bevolking
 • Totaal24 710
TydsoneUTC+2 (SAST)
Leribe se kunsvlyt-winkel.

Hlotse (ook bekend as Leribe) is 'n belangrike markdorp in Lesotho. Dit is geleë op die Hlotse-rivier, naby die grens met Suid-Afrika. Die dorp is in 1876 gestig deur 'n Britse sendeling, eerwaarde John Widdicombe. Dit was 'n koloniale sentrum tot Lesotho sy onafhanklikheid verkry het. Die bevolking in 2006 was 24 710.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Toerisme-inligting oor Hlotse op Wikivoyage
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Hlotse
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF