Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Jürgen Visser

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Jürgen Visser Sportportaal
Volle naam Petrus Jürgen Visser
Geboortedatum 13 September 1989 (1989-09-13) (33 jaar oud)
Geboorteplek Paarl, Suid-Afrika
Lengte 1,91 m
Massa 93 kg
Skool Paarl Gimnasium
Universiteit Universiteit Stellenbosch
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Heelagter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010
2011-huidig
W. Provinsie
Blou Bulle
7
33
(16)
(54)
korrek soos op 29 September 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2012-huidig Bulls 11 12
korrek soos op 30 Maart 2013.

Jürgen Visser is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat gewoonlik op heelagter uitdraf. Hy verteenwoordig die Bulls in Superrugby en die Blou Bulle in die Curriebeker en Vodacombeker. Visser het vantevore vir die Westelike Provinsie gespeel.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Jürgen Visser
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF