Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

John Aniston

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

John Aniston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Giannis Anitios Anastasakis
Geboorte 24 Julie 1933 (1933-07-24) (90 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1962–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Aniston (gebore 24 Julie 1933) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Search for Tomorrow (1951), Days of Our Lives (1965), The West Wing (1999), en Journeyman (2007).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: The Awakening of Spring
  • 2009: The Promise of Tomorrow 1940- 1960

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1951: Search for Tomorrow
  • 1965: Days of Our Lives
  • 1999: The West Wing
  • 2003: My Big Fat Greek Life
  • 2007: Journeyman

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Night Sins

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/John Aniston
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF