From Wikipedia_af - Reading time: 1 min
| Katie Sarife
|
|
| Katie Sarife in 2016.
|
|
| Geboorte
|
1 Julie 1993 (1993-07-01) (30 jaar oud)
|
| Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
| Beroep(e)
|
Aktrise
|
| Aktiewe jare
|
2011–nou
|
| Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Katie Sarife (gebore 1 Julie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Abel's Field (2012) en Twisted Sisters (2016), en in die televisiereeks Supernatural (2005).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 2012: Abel's Field
- 2016: Twisted Sisters
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 2005: Supernatural
- 2018: Youth & Consequences
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 2015: Cleveland Abduction
- Overshare
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Normdata  | |
|---|
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Katie Sarife
Status: article is cached