From Wikipedia_af - Reading time: 1 min
Kevin Rankin is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dallas Buyers Club (2013) en Hell or High Water (2016), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Claws (2017).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 2005: Heads N TailZ
- 2011: The Chaperone
- 2012: Congratulations
- 2013: Dallas Buyers Club
- 2016: Hell or High Water
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 2002: My Guide to Becoming a Rock Star
- 2007: Bionic Woman
- 2008: Breaking Bad
- 2009: Trauma
- 2011: Unforgettable
- 2017: Claws
Video's[wysig | wysig bron]
- 2012: Santeria: The Soul Possessed
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Normdata  | |
|---|
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Kevin Rankin (akteur)
Status: article is cached