Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Ki

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Ki
Grootprins van Kiëf
Ki op 'n gedenkmunt.
Ki op 'n gedenkmunt.
Bewind 5de tot 6de eeu
Opvolger Sjtsjek
Gebore 5de eeu
Oorlede 6de eeu
Dinastie Ki-dinastie
Ki, Sjtsjek, Chorif en Libid (miniatuuurskildery).


Ki (Oud-Oos-Slawies: Кий) was die stigter van Kijif (voorheen Kiëf) en die Ki-dinastie, en die prins (knjaz) van Polans.

Hy was een van vier sibbes (die broers Ki, Sjtsjek en Chorif en hulle suster, Libid) wat volgens die Primêre Kroniek in die Dnjeprberge gewoon en 'n stad aan die regteroewer van die Dnjepr gebou het. Dit is Kijif, na die oudste broer, genoem.

Nog leesstof

[wysig | wysig bron]
  • В. М. Ричка. Кий // Енциклопедія історії України : у 10 т. / редкол.: В. А. Смолій (голова) та ін. ; Інститут історії України НАН України. — К. : Наукова думка, 2007. — Т. 4 : Ка — Ком. — С. 284. — 528 с. : іл. — ISBN 978-966-00-0692-8.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ki.
  • Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Ki
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF