From Wikipedia_af - Reading time: 1 minLancia Kappa | |
| Oorsig | |
|---|---|
| Vervaardiger | Lancia |
| Produksie | 1919-1922 |
| Bakwerk en onderstel | |
| Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing |
| Spesifikasies | |
| Enjin(s) | 4,940cc 4-silinder |
| Plek in geskiedenis | |
| Voorganger | Lancia Theta |
| Opvolger | Lancia Lambda |
Die Lancia Kappa (Tipe 64) is 'n motor vervaardig deur Lancia vanaf 1919 tot 1922. 1,810 van hierdie motors was vervaardig.