Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Langeberg-speldekussing

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Langeberg-speldekussing
Bewaringstatus

Kritiek bedreig  (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. mundii
Binomiale naam
Leucospermum mundii
Meisn., (1856)
Sinonieme
  • Leucadendron mundii Kuntze
  • Leucospermum crinitum Klotzsch ex Meisn.
  • Leucospermum purpureum Mund ex Meisn.

Die Langeberg-speldekussing (Leucospermum mundii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap; dit word gevind in die Langeberg van Swellendam tot by Riversdale. Die struik word slegs 1.0 m groot en dra blomme van Julie tot November.

In Engels staan dit as die Langeberg Pincushion bekend.

Galery

[wysig | wysig bron]


Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Lys van speldekussingspesies

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Langeberg-speldekussing
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF