| Lugene Sanders
|
| Geboorte
|
17 September 1934 (1934-09-17) (90 jaar oud)
|
| Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
| Kinders
|
Jennifer (b. 1958)
|
| Beroep(e)
|
Aktrise
|
| Aktiewe jare
|
1951–1960
|
| Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Lugene Sanders (gebore 17 September 1934) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Tormented (1960) en in die televisiereekse Meet Corliss Archer (1951), The Life of Riley (1953), en Richard Diamond, Private Detective (1957).
Filmografie
[wysig | wysig bron]
Rolprente
[wysig | wysig bron]
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]
- 1951: Meet Corliss Archer
- 1953: The Life of Riley
- 1957: Richard Diamond, Private Detective
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Normdata  | |
|---|