Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Madibeng Plaaslike Munisipaliteit

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Madibeng
Kaart van Suid-Afrika wat Madibeng in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Bojanala Platinum
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW372
Burgemeester Poppy Magongwa
Hoofstad Brits
Grootste tale Tswana, Tsonga, Afrikaans, Noord-Sotho
Area 3 839 km²  
Bevolking 477 381 (2011)

Die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit:

  • Beestekraal
  • Brits (setel)
  • De Wildt
  • Hartbeespoort (die ou Schoemansville)
  • Mooinooi

en andere.

This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Madibeng Plaaslike Munisipaliteit
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF