Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Mizo

From Wikipedia_af - Reading time: 3 min

 
Mizo
Mizo ṭawng
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Mianmar Mianmar 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 830 846[1]
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Kuki-Chin
   Sentraal-Kuki-Chin
    Mizo 
Skrifstelsel: Bengaalse skrif
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
  • Mizoram
Gereguleer deur: geen
Taalbedreigingstatus
Uitgesterf

EXUitgestorwe taal
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: lus
ISO 639-3: lus

Mizo (Mizo ṭawng) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur 830 846 mense in Noordoos-Indië, Bangladesj en Mianmar gepraat word. Mizo word òf met die Bengaalse skrif òf die Latynse alfabet geskryf. Dit vorm saam met Engels die amptelike tale van die Indiese deelstaat Mizoram. Daarbenewens word Mizo in die aangrensende Indiese deelstate Tripura, Assam, Manipur en Meghalaya gepraat.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Mizo". Ethnologue. Besoek op 18 Maart 2021.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mizo.
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Mizo
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF