From Wikipedia_af - Reading time: 1 min
| Mopanie-aalwyn | |
|---|---|
Bewaringstatus
| |
Veilig (IUCN 3.1) | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | Plantae
|
| Subkoninkryk: | Tracheobionta
|
| Divisie: | Magnoliophyta
|
| Klas: | Liliopsida
|
| Subklas: | Liliidae
|
| Orde: | Asparagales
|
| Familie: | Asphodelaceae
|
| Subfamilie: | Asphodeloideae
|
| Genus: | Aloe
|
| Spesie: | A. littoralis
|
| Binomiale naam | |
| Aloe littoralis Baker, 1878
| |
| Sinonieme | |
| |
Die Mopanie-aalwyn (Aloe littoralis) is 'n aalwyn wat inheems in Angola, Botswana, Limpopo, Mosambiek, Namibië en Zimbabwe is.
Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 29.4,[1] dit word tot 4 m groot. In Engels staan die plant as die Mopane Aloe en in Namibië as die Windhoek-aalwyn bekend.