Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

NG gemeente Koster

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Ds. W.J. Lubbe, leraar van 1971 tot 1975.

Die NG gemeente Koster is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1919. Die kerkgebou is geleë by De Wetstraat 54, Koster. In 2013 was die leraar dr. Z.B. Loots. Daar was in daardie jaar 140 doop- en 505 belydende lidmate.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Gereformeerde kerk Koster
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/NG gemeente Koster
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF