Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

NG gemeente Vaalrivier

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Ds. L.A. Kriek, van 1955 tot 1959 die gemeente se eerste leraar.
Ds. Fanie Dreyer, leraar van 1959 tot sy aftrede in 1973.

Die NG gemeente Vaalrivier is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1955. Die kerkgebou is geleë op Hoewe 67, Northdene, Vanderbijlpark. In 2013 was die leraars di. C.J. de Jager en N. Rossouw. Daar was in daardie jaar 416 doop- en 1 522 belydende lidmate.

Enkele leraars[wysig | wysig bron]

  • Lorenzo Antonio Kriek, 1955 – 1959
  • Stefanus Francois Dreyer, 1959 - 1973 (aanvaar sy emeritaat)

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/NG gemeente Vaalrivier
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF