Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Outeniekwaland

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Die Outeniekwaberge noord van George.
Die Outeniekwapas.

Outeniekwaland is die naam van die streek tussen die Outeniekwaberge en die Indiese Oseaan. Dit strek vanaf die Gouritsrivier aan die westekant tot by die Keurboomsrivier aan die oostekant. Die hoofstad van die streek is George met nagenoeg 200 000 inwoners. Ander groot dorpe in die streek sluit in Mosselbaai, Knysna en Plettenbergbaai.

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Outeniekwaberge
  • Outeniekwapas
  • Lys van streeksname in Suid-Afrika
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Outeniekwaland
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF