Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Professor

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

'n Professor verduidelik wiskundige begrippe aan sy studente.

Professor (afgekort prof.) is 'n akademiese rang (of dan titel) by universiteite en ander tersiêre onderwys- en navorsingsinstellings. Die woord professor kom uit Latyn, waar dit "iemand wat professeer" beteken en na 'n kenner in die kunste of wetenskap, of 'n onderwyser van die hoogste rang verwys.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir professor.
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Professor
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF