Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Pynappel

From Wikipedia_af - Reading time: 2 min

Pynappel
Pynappels aan die plant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Plantae
Divisie:
Angiosperms
Klas:
Monocots
(geen rang):
Commelinids
Orde:
Poales
Familie:
Bromeliaceae
Subfamilie:
Bromelioideae
Genus:
Ananas
Spesie:
A. comosus
Binomiale naam
Ananas comosus
(L.) Merr.
Sinonieme

Ananas sativus

Die pynappel (Ananas comosus) is 'n tropiese plant met sappige, eetbare, saamgestelde vrugte[1] en ekonomies die belangrikste plant in die Bromeliaceae familie.[2]

Pynappels word gekweek van 'n kroonsnysel van die vrug,[3] wat gewoonlik blom in 20–24 maande en dan vrugte vorm binne die volgende ses maande.[3] Die vrugte word nie juis ryper ná dit ge-oes is nie.[4]

Pynappels word vars geëet, gekook, versap en ingelê; dit is 'n bestanddeel van 'n verskeidenheid geregte. Benewens verbruik as voedsel, word die pynappelblare in die Filippyne gebruik om tekstielvesel te lewer, wat in muurpapier en ander behangsels gevind word.[5] Dit kan ook 'n huisplant wees.

Bemarking[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Pineapple Definition | Definition of Pineapple at Dictionary.com" (in Engels). Dictionary.reference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 6 Desember 2009.
  2. Coppens d'Eeckenbrugge, Geo; Leal, Freddy (2003). "Chapter 2: Morphology, Anatomy, and Taxonomy". In Bartholomew, D.P; Paull, R.E.; Rohrbach, K.G. (reds.). The Pineapple: Botany, Production, and Uses. Wallingford, UK: CABI Publishing. p. 21. ISBN 0-85199-503-9.
  3. 3,0 3,1 "How to grow a pineapple in your home". Pineapple Working Group-International Horticultural Society. Besoek op 15 Augustus 2010.[dooie skakel]
  4. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2012. Besoek op 18 Mei 2013.
  5. piña cloth – definition of piña cloth by the Free Online Dictionary, Thesaurus and Encyclopedia. Thefreedictionary.com. Besoek op 2 Oktober 2011.
  6. http://www.pia.gov.ph/news/index.php?article=871340259304[dooie skakel]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir pynappel.
  • Wikispecies logo Wikispecies het meer inligting verwant aan Pynappel
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Pynappel
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF