Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Remagen

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Ligging van Remagen
Die Ryn-rivier naby Remagen

Remagen is 'n klein stad aan die linkeroewer van die Ryn-rivier in westelike Duitsland, met 'n bevolking van 17 456 (2021) en 'n oppervlakte van 33,21 km².

Remagen lê suidelik van die stad Bonn in die Landkreis Ahrweiler in die deelstaat Rynland-Palts en is bekend vir die oorsteek van die Ryn-rivier deur die Amerikaanse Leër op 7 Maart 1945.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Remagen
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF