From Wikipedia_af - Reading time: 1 min
Robin Bain (gebore 12 Februarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nowhereland (2016) en in die televisiereekse The Tonight Show with Jay Leno (1992), Robot Chicken (2001), en The Real Wedding Crashers (2007).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 2004: Relativity
- 2009: Crossing Atitlan
- 2013: Pop Star
- 2016: Nowhereland
- 2016: Euro Kings
- 2018: Girl Lost
- 2019: The Last Exorcist
- The Kung Pao Kitty Project
- You Broke the Rules
- Without You I'm Nothing
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1992: The Tonight Show with Jay Leno
- 1994: ManMaid
- 2001: Robot Chicken
- 2007: The Real Wedding Crashers
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Normdata  | |
|---|
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Robin Bain
Status: article is cached