From Wikipedia_af - Reading time: 2 min
| Rooiborsjakkalsvoël | |
|---|---|
| Rooiborsjakkalsvoël in KwaZulu-Natal | |
Bewaringstatus
| |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota
|
| Koninkryk: | Animalia
|
| Filum: | Chordata
|
| Klas: | Aves
|
| Orde: | Falconiformes
(of Accipitriformes, q.v.) |
| Familie: | Accipitridae
|
| Genus: | Buteo
|
| Spesie: | B. rufofuscus
|
| Binomiale naam | |
| Buteo rufofuscus (Forster, 1798)
| |
| Subspesies | |
|
3 ssp., sien teks | |
Die Rooiborsjakkalsvoël (Wetenskaplike naam: Buteo rufofuscus, Engels: Jackal buzzard) is 'n endemiese gelokaliseerde algemene standvoël wat in heuwelagtige gebiede in Suid-Afrika voorkom.[2]
Die voël word 55 – 62 cm groot, weeg 900 - 1 700 g en vang meestal soogdiertjies en reptiele. Dit is heeltemal donkerbruin, buiten sy kastaiingkleur bors en stert, asook die ondervlerk wat donkerbruin en wit is.[2]
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Buteo rufofuscus. |