Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Sarie Marais (1949)

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Vir die gelyknamige liedjie, sien Sarie Marais; vir die vroeëre rolprent, sien Sarie Marais (1931).
Sarie Marais
Regisseur Francis Coley
Draaiboek André de Villiers
Met Johann Nell
Helen Faul
Anna Cloete
Uitgereik 1949
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Sarie Marais is 'n Afrikaanse swart en wit rolprent wat in 1949 uitgereik is. Die film is 'n oormaak van die oorspronklike Sarie Marais wat in 1931 vrygestel is. Die regisseur was Francis Coley. Die tydskrif, Sarie het oorspronklik ook as Sarie Marais bekend gestaan en is vir die eerste keer in dieselfde jaar uitgegee.

Genre

[wysig | wysig bron]

Die rolprent is 'n drama.

Hoofrolspelers

[wysig | wysig bron]
  • Johann Nell as Johann
  • Helen Faul as Sarie
  • Anna Cloete as Aletta
  • Henri van Wyk as Piet
  • Wena Naudé as Tante Annie
  • James Norval as Hendrik
  • Twinkle Hanekom as Sarie se moeder
  • Jan Brill as kommandant
  • Daniel du Toit as Young Johann
  • Monica Hyne as die jong Sarie
  • Pieter Greeff as Chris
  • B. McArthur as Ben

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Lys van Afrikaanse rolprente
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Sarie Marais (1949)
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF