Die staalblouvinkie (Vidua chalybeata) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en savanne. Hulle parasiteer ook op die Bruinvuurvinkie. Die voël is 11 cm groot en weeg van 11 tot 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Village indigobird.
'n Subspesie met wit snawel word in die subtrope en trope aangetrefIn sterk beligting is 'n blou glans op die vere sigbaar
Sien ook[wysig | wysig bron]
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings[wysig | wysig bron]
↑BirdLife International (2012). "Vidua chalybeata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
Bron[wysig | wysig bron]
Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Staalblouvinkie.