From Wikipedia_af - Reading time: 3 min
| Teleostei Tydperk: Jura – Onlangs
| |
|---|---|
| Bo na onder: Retroculus lapidifer, Labrisomus nuchipinnis, Ogcocephalus notatus, Acanthurus coeruleus | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | Animalia
|
| Filum: | Chordata
|
| Subfilum: | Vertebrata
|
| Klas: | Actinopterygii
|
| Subklas: | Neopterygii
|
| Infraklas: | Teleostei
|
Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.
Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).[1][2][3]
Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek.[4] Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.[5][6]
Visse in hierdie infraklas kan in 12 superordes en 42 ordes onderverdeel word:
{{cite web}}: |author= has generic name (hulp); Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Teleostei. |