Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Uria

From Wikipedia_af - Reading time: 1 min

Uria, "die Hetiet", is een van die 37 helde van koning Dawid wat in 2 Sam 23 van die Ou Testament van die Bybel genoem word.

Die lys van helde kom ook in 1 Kron 11 voor (1 Kron 11:41).

Literatuur

[wysig | wysig bron]
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Lys van persone in die Bybel
This article is licensed under CC BY-SA 3.0.
Original source: https://af.wikipedia.org/wiki/Uria
Status: article is cached
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF